Weskus4x4 het met die idée voor ‘n dag gekom om ‘n plek op ons webblad te skep vir mense wat saam op een van die ongelooflike woestyn toere was , hulle eie watertand resepte vir ons te stuur en dan word dit op die webblad geplaas vir almal om te gebruik .
Elke persoon se naam kom by die resep en as daar ‘n mooi foto ( van die produk en sommer die persoon ook ) kan by wees om die resep meer kleur te gee sal dit soveel beter wees . Daar sal op ‘n stadium ‘n resepteboek gedruk word sodra daar genoeg ontvang is . Weskus4x4 sal aan die mense wat resepte ingestuur het ‘n gratis kopie verskaf en te koop aanbied aan die publiek en toekomstige toergangers .
Kom laat kom daai resepte , verkieslik 4x4 en kampresepte , wag julle in . don@westcoast4x4.co.za
Weskus4x4 se beproefte watertand resepte vir die 4x4 entoesias .
Don: +264 81 7752886
Harry: +264 81 7752888
Len: +264 81 2380101




